Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timoteus 6:10 Die Boodskap (DB)

Om agter geld aan te hardloop laat jou in die kloue van allerhande slegte dinge inhardloop. Daar is party mense wat eers aan die kerk behoort het, maar toe so agter geld begin aanloop het dat hulle vandag nie eens meer ’n lid van die kerk is nie. Ons weet hoe sleg dit nou met hulle gaan. Hulle het die een probleem op die ander.

Lees volledige hoofstuk 1 Timoteus 6

Kyk 1 Timoteus 6:10 in konteks