Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timoteus 6:1 Die Boodskap (DB)

Christene wat slawe is, moet hulle baas met respek behandel. Hulle moenie enigiemand rede gee om iets slegs te sê van God of van al die dinge wat ons oor Christus leer nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Timoteus 6

Kyk 1 Timoteus 6:1 in konteks