Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timoteus 5:16 Die Boodskap (DB)

As ’n Christenvrou weduwees in haar huis het, moet sy self na hulle kyk. Sy moet nie verwag dat die res van die gemeente moet help nie. So sal die gemeente net na die weduwees hoef te kyk wat regtig niemand het om vir hulle te sorg nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Timoteus 5

Kyk 1 Timoteus 5:16 in konteks