Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timoteus 4:14 Die Boodskap (DB)

Moenie ophou of vergeet om die gawe te gebruik wat God jou so onverdiend gegee het nie. Dit is die gawe wat God jou gegee het toe die leiers in die gemeente hulle hande op jou gesit het omdat God mense gelei het om sulke mooi dinge oor jou te voorspel.

Lees volledige hoofstuk 1 Timoteus 4

Kyk 1 Timoteus 4:14 in konteks