Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timoteus 2:10 Die Boodskap (DB)

Vroue wat geen geheim daarvan maak dat hulle die Here dien nie, moet hulle lewe eerder versier met al die goeie dinge wat hulle vir ander mense doen. Dit maak hulle baie mooier as wat duur klere of mooi juwele dit ooit kan doen.

Lees volledige hoofstuk 1 Timoteus 2

Kyk 1 Timoteus 2:10 in konteks