Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timoteus 1:9 Die Boodskap (DB)

Die wet is eintlik nie bedoel vir mense wat leef soos God dit van hulle verwag nie. Dit is vir die ander mense bedoel. Ek praat van mense wat niks omgee vir God se wet of enige reëls nie; hulle steur hulle nie aan God nie en lê in die sonde rond; hulle maak die dinge van God belaglik; hulle het so min respek vir hulle ouers dat hulle niks daarvan dink om hulle dood te maak nie, wat nog te sê van ander mense.

Lees volledige hoofstuk 1 Timoteus 1

Kyk 1 Timoteus 1:9 in konteks