Ou Testament

Nuwe Testament

1 Timoteus 1:20 Die Boodskap (DB)

Dis die pad wat mense soos Himeneus en Aleksander geloop het. Daarom het ek hulle verbied om in die gemeente te kom. Hulle moet uitvind hoe dit is om sonder die Here klaar te kom sodat hulle kan leer om nie lelike dinge oor God te sê nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Timoteus 1

Kyk 1 Timoteus 1:20 in konteks