Ou Testament

Nuwe Testament

1 Tessalonisense 5:8 Die Boodskap (DB)

Gelukkig het die Here ons uit ons slaap wakker gemaak. Ons is dagmense wat die Here se spesiale wapens moet aantrek. Geloof en liefde is die eerste spesiale wapen wat die Here vir ons gee om ons hart soos ’n pantser te beskerm. Ons moet al ons vertroue in God stel om ons te lei. Die tweede wapen wat die Here ons gee, is ’n vaste oortuiging hier binne-in ons dat ons onderweg is na die Here se wêreld. Dit pas soos ’n sterk helm op ons kop.

Lees volledige hoofstuk 1 Tessalonisense 5

Kyk 1 Tessalonisense 5:8 in konteks