Ou Testament

Nuwe Testament

1 Tessalonisense 5:10 Die Boodskap (DB)

Daarom het Hy in ons plek gesterf. Dit maak nie saak of ons nog lewe op die dag wanneer Hy terugkom en of ons al dood is nie; ons plek daar by Christus is klaar bespreek. Ons gaan vir altyd saam met Hom leef.

Lees volledige hoofstuk 1 Tessalonisense 5

Kyk 1 Tessalonisense 5:10 in konteks