Ou Testament

Nuwe Testament

1 Tessalonisense 4:10 Die Boodskap (DB)

Ek weet julle is regtig lief vir al die gelowiges daar in die provinsie Masedonië. Maar, my liewe broers en susters, ek vra julle baie ernstig, gee asseblief nog meer vir ander gelowiges om.

Lees volledige hoofstuk 1 Tessalonisense 4

Kyk 1 Tessalonisense 4:10 in konteks