Ou Testament

Nuwe Testament

1 Tessalonisense 4:1 Die Boodskap (DB)

My liewe broers en susters, ek het julle geleer presies hoe julle moet leef om God se hart bly te maak. En julle doen dit ook. Nou vra ek julle baie ernstig in die Naam van die Here Jesus, span julle selfs nog meer in om al hierdie dinge te doen.

Lees volledige hoofstuk 1 Tessalonisense 4

Kyk 1 Tessalonisense 4:1 in konteks