Ou Testament

Nuwe Testament

1 Tessalonisense 2:9 Die Boodskap (DB)

Julle onthou seker nog hoe hard ek daar by julle geswoeg en gesweet het. Tussen al my preke deur het ek my eie inkomste verdien. Ek het dit gedoen omdat ek nie ’n finansiële las op julle skouers wou laai terwyl ek die goeie nuus oor God aan julle bekendmaak nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Tessalonisense 2

Kyk 1 Tessalonisense 2:9 in konteks