Ou Testament

Nuwe Testament

1 Tessalonisense 2:7 Die Boodskap (DB)

Natuurlik kon ek my gesag daar by julle misbruik het as ek regtig wou. Ek is immers deur Christus self as sy apostel aangestel. Maar ek was glad nie kwaai met julle nie. Allesbehalwe. Ek het julle vertroetel en mooi versorg, net soos ’n liefdevolle mamma wat haar kindertjies borsvoed.

Lees volledige hoofstuk 1 Tessalonisense 2

Kyk 1 Tessalonisense 2:7 in konteks