Ou Testament

Nuwe Testament

1 Tessalonisense 2:5 Die Boodskap (DB)

Ons sal nooit dinge sê om by mense gewild te probeer wees nie. Julle weet dit al teen dié tyd. Ons probeer ook nie op skelm maniere geld maak uit die evangelie nie. God is ons getuie. Hy ken ons harte.

Lees volledige hoofstuk 1 Tessalonisense 2

Kyk 1 Tessalonisense 2:5 in konteks