Ou Testament

Nuwe Testament

1 Tessalonisense 2:19 Die Boodskap (DB)

Ek is verskriklik trots op julle, want ek weet julle is op pad na God se nuwe wêreld. Op daardie dag wanneer ons Here Jesus terugkeer, sal my hart oorloop van blydskap as ons voor Hom staan. Julle sal die bewys wees dat ek my werk vir die Here goed gedoen het. Dan sal ek nie my kop in skaamte hoef te laat sak nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Tessalonisense 2

Kyk 1 Tessalonisense 2:19 in konteks