Ou Testament

Nuwe Testament

1 Tessalonisense 2:17 Die Boodskap (DB)

My liewe broers en susters, ons was skaars weg daar by julle, toe begin ek al na julle verlang. Julle was die hele tyd in my gedagtes. Later het ek so baie aan julle gedink dat ek besluit het ek moet julle eenvoudig weer sien.

Lees volledige hoofstuk 1 Tessalonisense 2

Kyk 1 Tessalonisense 2:17 in konteks