Ou Testament

Nuwe Testament

1 Tessalonisense 1:8 Die Boodskap (DB)

want van julle af is die woord van die Here oral in dié twee provinsies versprei. Ja, nie net daar nie, maar sommer op baie ander plekke het ander mense gehoor van julle geloof in God. Ek het nie genoeg woorde om vir julle te sê hoe bly ek hieroor is nie!

Lees volledige hoofstuk 1 Tessalonisense 1

Kyk 1 Tessalonisense 1:8 in konteks