Ou Testament

Nuwe Testament

1 Petrus 5:8 Die Boodskap (DB)

In die geestelike stryd moet julle op en wakker wees. Julle het ’n gevaarlike vyand, die duiwel. Hy loop rond soos ’n honger leeu wat iemand soek om te verskeur. As hy julle aanval, moet julle met julle geloof in die Here terugveg.

Lees volledige hoofstuk 1 Petrus 5

Kyk 1 Petrus 5:8 in konteks