Ou Testament

Nuwe Testament

1 Petrus 5:4 Die Boodskap (DB)

Wanneer Jesus, die Een wat so goed vir ons almal sorg, weer kom, sal Hy julle soos konings behandel. Hy sal julle die eer gee wat net konings kry en niemand sal dit van julle kan wegvat nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Petrus 5

Kyk 1 Petrus 5:4 in konteks