Ou Testament

Nuwe Testament

1 Petrus 5:1 Die Boodskap (DB)

Vir die kerkleiers onder julle wil ek iets besonders sê. Ek self is ook ’n kerkleier wat vir ander van die lyding van Jesus vertel. Wanneer Jesus weer kom, sal ek ook die eer kry wat Hy aan gelowiges gaan gee. Ek weet dus waarvan ek praat.

Lees volledige hoofstuk 1 Petrus 5

Kyk 1 Petrus 5:1 in konteks