Ou Testament

Nuwe Testament

1 Petrus 3:22 Die Boodskap (DB)

Hy is na God toe en daar sit Hy op die ereplek direk langs God. Van daar heers Hy oor alles en almal. Selfs die onsigbare magte en die engele staan onder sy gesag.

Lees volledige hoofstuk 1 Petrus 3

Kyk 1 Petrus 3:22 in konteks