Ou Testament

Nuwe Testament

1 Petrus 3:15 Die Boodskap (DB)

Julle moet eerder wys dat daar in julle lewe net vir Een plek is, naamlik vir Christus, die Here. As iemand julle uitvra oor die dinge wat God julle beloof het en waarna julle so uitsien, gryp die kans aan. Vertel hulle daarvan.

Lees volledige hoofstuk 1 Petrus 3

Kyk 1 Petrus 3:15 in konteks