Ou Testament

Nuwe Testament

1 Petrus 2:22 Die Boodskap (DB)

As Christene word daar van julle verwag om soos Jesus te leef. Hy het vir julle ’n voorbeeld gestel hoe julle moet leef. Leef soos Hy geleef het. Onthou dan, Hy het vir julle gely en nooit iets gedoen waarvan God nie gehou het nie. Wat Hy gesê het, kan julle maar altyd glo.

Lees volledige hoofstuk 1 Petrus 2

Kyk 1 Petrus 2:22 in konteks