Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 9:7 Die Boodskap (DB)

Watter soldaat moet sy eie salaris betaal? Watter boer plant ’n klomp vrugtebome, maar mag nie van die vrugte eet nie? As iemand dag vir dag koeie oppas, sal julle mos nie weier dat hy ook van die melk proe nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 9

Kyk 1 Korintiërs 9:7 in konteks