Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 9:5 Die Boodskap (DB)

Het ek nie ook die reg om met ’n mede-Christen te trou en haar saam met my op my sendingreise te neem nie? Ander mense wat deur die Here gestuur is, doen dit, onder andere ook die broers van die Here en Sefas.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 9

Kyk 1 Korintiërs 9:5 in konteks