Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 9:2 Die Boodskap (DB)

Al dink ander dalk nie dat ek iemand is met ’n spesiale opdrag van God nie, moet julle ten minste darem so dink. Dat julle julleself vandag Christene kan noem, is die sigbare bewys daarvan dat ek spesiaal deur God gestuur is.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 9

Kyk 1 Korintiërs 9:2 in konteks