Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 9:19 Die Boodskap (DB)

Ek is met ander woorde nie afhanklik van enige gemeente nie, maar is vry om te doen wat ek dink die beste is. Ek wil graag alle mense help om die Here te leer ken. Ek wil nie net aan een groep mense gebind wees nie. Ek wil in elke geval vry wees om te doen wat in ’n betrokke situasie die beste is om mense na die Here toe te lei.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 9

Kyk 1 Korintiërs 9:19 in konteks