Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 9:15 Die Boodskap (DB)

Ek het nooit by julle aangeklop om hulp nie, al kon ek. Nou moet julle ook nie dink dat ek dit nou met hierdie brief doen nie. Nee, ek sou liewer van honger doodgaan as om te sê dat ek vir julle van Jesus vertel het sodat ek geld of so iets by julle kon kry. Dat ek nie vir mense van Jesus vertel om geld in die hande te kry nie, is vir my baie belangrik. Dit maak my nie nou skielik baie goed nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 9

Kyk 1 Korintiërs 9:15 in konteks