Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 9:10 Die Boodskap (DB)

of wou Hy die gemeentes liewer ’n les leer oor hoe hulle die mense moet behandel wat vir hulle werk? Natuurlik gaan dit eerder oor ons. As mense hard saamwerk aan iets, moet elkeen mos ’n stukkie van die wins kry as dit verkoop word.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 9

Kyk 1 Korintiërs 9:10 in konteks