Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 8:6 Die Boodskap (DB)

Ons weet egter dat daar net een God is. Alles het deur Hom ontstaan en ons leef net vir Hom. Daar is ook net een Here, naamlik Jesus Christus. Hy is die instrument waardeur alles gemaak is en aan wie ons ook ons bestaan te danke het.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 8

Kyk 1 Korintiërs 8:6 in konteks