Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 8:4 Die Boodskap (DB)

Kom ons gesels nou daaroor of ’n Christen kos mag eet wat aan afgode geoffer is. Ons almal weet tog dat afgode nie “regtig” is nie, want daar is net een ware God.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 8

Kyk 1 Korintiërs 8:4 in konteks