Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 8:13 Die Boodskap (DB)

Dus, as die kos wat ek eet my mede-Christen dinge laat doen wat nie reg is nie, sal ek nooit aste nimmer my mond weer aan sulke kos sit nie. So sal ek nie die oorsaak wees dat hy die verkeerde dinge doen nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 8

Kyk 1 Korintiërs 8:13 in konteks