Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 8:10 Die Boodskap (DB)

Sê nou net iemand wat nog dink dat daar regtig afgode is, sien jou in die afgodstempel lekker sit en eet. Vir jou is dit natuurlik nie ’n probleem nie, want jy weet dat die kos jou verhouding met die Here nie kan beïnvloed nie. Dit sal die persoon wat nog dink dat afgode “regtig” is, aanmoedig om ook van die kos te eet, al voel hy dit is verkeerd omdat hy daarmee die afgode op ’n manier dien.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 8

Kyk 1 Korintiërs 8:10 in konteks