Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 7:39 Die Boodskap (DB)

’n Vrou moet by haar man bly solank hy leef. As haar man egter oorlede is, kan sy trou met wie sy wil. Daar is net een voorwaarde: die nuwe man moet ’n kind van die Here wees.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 7

Kyk 1 Korintiërs 7:39 in konteks