Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 7:28 Die Boodskap (DB)

Net so moet jy, as jy ongetroud is, nie nou naarstig na ’n huweliksmaat begin soek nie. Dit beteken natuurlik nie dat as jy wel trou, jy nou ’n groot sonde doen nie. Maar een ding moet jy weet: as jy trou, sal dit net soveel swaarder vir jou wees in hierdie moeilike tye. Ek probeer julle dit maar net spaar.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 7

Kyk 1 Korintiërs 7:28 in konteks