Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 7:25 Die Boodskap (DB)

Julle het ook nog vrae gehad oor die jongmense wat nie getroud is nie. Ook hieroor het die Here nie spesifiek gesê wat ons moet doen nie. Ek gaan maar weer sê wat ek daaroor dink. My opinie is mos nie niks werd nie. Deur die goedheid van die Here kan julle julle maar steur aan wat ek sê.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 7

Kyk 1 Korintiërs 7:25 in konteks