Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 7:22 Die Boodskap (DB)

As die Here jou roep as sy kind, is jy werklik vry, of jy nou in die gewone lewe ’n slaaf is of nie. Net so, as jy die Here se kind is, moet jy na Hom luister, of jy nou die belangrikste baas in die gewone lewe is of nie. Net soos iets wat jy gekoop het joune is, net so het die Here julle gekoop en boonop nog baie duur betaal ook.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 7

Kyk 1 Korintiërs 7:22 in konteks