Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 6:8 Die Boodskap (DB)

Maar kyk wat vang julle aan. Julle is die skuldiges. Dit is julle wat ander mense seermaak en aan die kortste ent laat trek deur verkeerde dinge aan hulle te doen. En dit doen julle nogal aan die mense wat saam met julle op die kerkbanke sit.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 6

Kyk 1 Korintiërs 6:8 in konteks