Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 6:5 Die Boodskap (DB)

Ek sê dit om julle ’n bietjie wakker te skud sodat julle kan sien wat julle besig is om te doen. Wil julle sowaar vir my sê dat daar nie ’n enkele persoon onder julle is wat verstandig genoeg is om julle te help om julle probleme onder mekaar op te los nie?

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 6

Kyk 1 Korintiërs 6:5 in konteks