Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 6:2 Die Boodskap (DB)

Het julle dan vergeet dat die mense van hierdie wêreld juis eendag voor God se kinders sal moet verskyn om die finale oordeel oor hulle te hoor? As julle dan eendag regters oor al die mense van hierdie wêreld gaan wees, dink julle nie dat julle mans genoeg behoort te wees om klein verskilletjies onder mekaar op te los nie? Ek wil dit nog sterker stel.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 6

Kyk 1 Korintiërs 6:2 in konteks