Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 6:10 Die Boodskap (DB)

Die lysie gaan aan: dieselfde geld ook vir mense wat nooit genoeg kry nie en altyd net al hoe meer wil hê, wat drank hulle god gemaak het, wat net lieg en bedrieg vir eie gewin of wat dit geniet om lelik van ander te praat.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 6

Kyk 1 Korintiërs 6:10 in konteks