Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 5:6 Die Boodskap (DB)

Ek haat dit as julle so grootpraat oor julle Christenskap. Laat ek vir julle met ’n voorbeeld verduidelik wat ek bedoel. Julle weet mos hoe suurdeeg werk. ’n Mens sit ’n klein stukkie suurdeeg in ’n groot bak deeg en dan trek daardie bietjie suurdeeg deur al die deeg en laat dit mooi rys. So is dit met sonde. ’n Klein bietjie sonde in die gemeente krap die hele gemeente deurmekaar.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 5

Kyk 1 Korintiërs 5:6 in konteks