Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 5:3-4 Die Boodskap (DB)

Hoewel ek nie self daar is nie, is ek in my gedagtes by julle. Ek het mooi nagedink wat ek met sulke mense sou doen as ek daar was. Hulle kan nie so aangaan nie. Kom bymekaar as gemeente wat onder die gesag van die Here Jesus staan. Ek sal in my gedagtes ook daar by julle wees. Die Here Jesus sal vir julle die krag gee om te doen wat reg is.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 5

Kyk 1 Korintiërs 5:3-4 in konteks