Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 5:1 Die Boodskap (DB)

Iemand het my vertel dat daar in die gemeente mense is wat baie onsedelik leef. Ek het gehoor dit is so erg dat selfs die nie-Christene hulle skaam en nooit sulke dinge sal doen nie. Neem byvoorbeeld daardie twee wat soos man en vrou saamleef, maar eintlik is hulle kind en stiefma.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 5

Kyk 1 Korintiërs 5:1 in konteks