Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 3:8 Die Boodskap (DB)

Die een wat die saad plant en die een wat dit nat hou, werk saam soos in een span. Daar is nie ’n verskil in die belangrikheid van wat hulle doen nie. Buitendien is God - en nie ons nie - die Een wat sal sorg dat elkeen van hulle die dank sal kry wat hulle verdien.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 3

Kyk 1 Korintiërs 3:8 in konteks