Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 3:5 Die Boodskap (DB)

Wie is Apollos nou miskien dat hy so besonders is? Of Paulus, dat die gemeente so oor hulle moet stry? Hulle is maar net werkers van God wat julle gehelp het om Jesus te leer ken. Die Here het vir elkeen sy spesiale werk gegee. Dit is maar al wat hulle doen.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 3

Kyk 1 Korintiërs 3:5 in konteks