Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 3:3 Die Boodskap (DB)

want julle stel net belang in julleself en julle menslike behoeftes. Kyk net na julle. Julle baklei soos kat en hond en gun mekaar niks nie. Bewys dit nie juis dat julle net aan julleself dink nie? Tree julle nie op soos mense wat eerder hulle eie belange as God se belange kies nie?

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 3

Kyk 1 Korintiërs 3:3 in konteks