Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 3:22 Die Boodskap (DB)

of dit nou Paulus is, of Apollos of Sefas. God het vir julle die wêreld gegee; Hy het vir julle lewe gegee en julle hoef nie meer bang te wees vir die dood nie. Die dinge wat vandag gebeur en wat nog in die toekoms gaan gebeur, het God alles vir julle gegee. Dit, en nie mense nie, moet vir julle belangrik wees, want

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 3

Kyk 1 Korintiërs 3:22 in konteks