Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 3:17 Die Boodskap (DB)

As iemand God se tempel skade aandoen, sal hy met God self te doen kry. En dit gaan nie lekker wees nie, want God se tempel behoort aan Hom. Dit is Syne en net Syne. Julle is daardie tempel van God.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 3

Kyk 1 Korintiërs 3:17 in konteks