Ou Testament

Nuwe Testament

1 Korintiërs 3:1 Die Boodskap (DB)

My vriende, ek kon nie met julle praat soos met mense wat die geestelike dinge van God verstaan en so leef nie. Ek moes sowaar met julle praat soos met mense wat glad nie bekommerd is oor wat God wil hê nie. Julle het net aan julleself gedink. Julle was net soos mense wat so pas Christene geword het en nog nie mooi weet wat Jesus van julle verwag nie. Geestelik was julle soos pap babatjies.

Lees volledige hoofstuk 1 Korintiërs 3

Kyk 1 Korintiërs 3:1 in konteks